Triomf SA NitreX logo

DIE ROOI KUNSMIS

Reg. Nr: K9484

Gewone Urea

TRIOMF NITREX

NitreXTM is 'n indrukwekkende stikstof-gebasseerde korrel kunsmis gekenmerk deur sy unieke rooi voorkoms. NitreXTM verskil van ander urea produkte deur sy spesifieke kwaliteite wat verband hou met sy urease en nitrifikasie. Die uiters presiese eienskappe van NitreXTM verseker uitstekende en effektiewe verspreiding en absorpsie van stikstof.

Wat is die tekortkome van urea?

  • Urea is by ver die mees algemeen gebruikte bron van stikstof wêreldwyd in N-gebasseerde kunsmis
  • Urea word baie vinnig omgesit in ammoniak sodra dit in kontak met grond kom
  • Meeste grondbakterië, swamme, alge, ens. bevat die ensiem urease

Voordele van NitreXTM in vergelyking met urea?

  • NitreXTM bevat 'n urease inhibeerder wat verhoed dat urea omgesit word na die NH3 gasfase, waar dit onbestendig is. Die verlies van stikstof is dus beperk en NitreXTM is geskik vir oppervlak aanwending. Die urea word nie omgesit na NH3 nie, dus kry die urea genoeg kans om in die grond in te trek, waar dit nie onbestendig sal wees nie.
  • NitreXTM – die rooi kunsmis – bevat 'n nitrifikasie inhibeerder. Dit onderdruk die omskakeling van NH4+ na NO3-. Die uitskeiding van nitrate is meer gekontrolleerd en die eindresultaat is minder loging van stikstof
  • Die hoë konsentrasie van N beteken dat daar 'n beduidende verskil in die prys/kg van N is. Dit is ten gunste van NitreXTM in vergelyking met ander bronne van N-kunsmis.
  • Urease is verantwoordelik vir die omskakeling van urea na ammoniakgas
  • Ammoniakgas word dan omgeskakel na ammonium
  • Indien urea aan die grondoppervlak aangewend word en nie dadelik reën/besproeiing ontvang nie, kom vervlugtiging in die vorm van ammoniakgas voor.

Hoe word 'n fantastiese produk nog beter?

  • NitreX-STM [1:0:0 (36)+10% S]
  • Beskikbare N in die vorm van NH4+
  • Voordele van urease inhibeerder
  • Voordele van nitrifikasie inhibeerder
  • Hoë swael konsentrasie
  • Aanwending van NitreX en NitreX-S
  • Voor plant mengsels
  • Top-kunsmis aanwending metodes
  • Benodig spesifieke plantmengsel
  • Beskikbare N in die vorm van NH4+
  • Voordele van urease inhibeerder
  • Voordele van nitrifikasie inhibeerder
  • Hoë swael konsentrasie

Aanwending van NitreXTM en NitreX-STM

  • Voor plant mengsels
  • Top-kunsmis aanwending metodes
  • Benodig spesifieke plantmengsel
  • Deklaag (weivelde)

UITSTEKENDE FOSFAAT

Reg. No: K9366

LAPPTM is 'n gekonsentreerde ammonium polifosfaat oplossing wat gebruik kan word as 'n voorkoms kunsmis en / of 'n blaar kunsmis om ander vorms van fosfaat kunsmis, insluitend korrel mengsels te vervang. LAPPTM verseker vinnige en uitstekende wortelontwikkeling en wortelverspreiding wat lei tot plantegroei-konsekwentheid en optimale voedingstofopname. Die gemak van die toepassing van hierdie hoëprestasie kunsmis maak dit 'n koste-effektiewe alternatief vir konvensionele korrelprodukte. Die aanhuts-effek in LAPPTM verskaf die groeiende plant met voeding vir optimale groei. Die produsent kan uitsien na uitstekende en bloeiende gewasse wat hoë opbrengspersentasies lewer.

Afrikaans
English Afrikaans