Premium kwaliteit kunsmis en landbouprodukte

TRIOMF’s headquarters are based in Potchefstroom, South Africa, from where manufacturing and distributing to cross-border and national depots, wholesale partners, retail outlets and valued farmers takes place. TRIOMF Fertilizer now manufactures and/or distributes nationally and to neighbouring states from:

  • Potchefstroom (North West)
  • Ermelo (Mpumalanga)
  • Durban (KwaZulu-Natal)

Fertilizer packaging plant

TRIOMF spesialiseer in die invoer, vervaardiging, vermenging en verspreiding van landbouprodukte.

Ons is trots op die TRIOMF handelsmerk se eg Suid-Afrikaanse erfenis, met ‘n groeiende internasionale teenwoordigheid in die landbousektor. Plaaslik streef TRIOMF daarna om altyd hul huishoudelike status te behou. Met vele geslagte se vertroue, bly TRIOMF steeds die voorkeur keuse van die top-prestasie kunsmisprodukte en verskaf waardevolle ‘Agri’ dienste en kundigheid.

Die hartklop van TRIOMF is geleë in Potchefstroom Noordwes, Suid-Afrika waar hulle aan die voorpunt van produk-innovasie is. Die TRIOMF hoofkantoor bestaan uit ‘n 180 000m2 produksiefailiteit, waar ‘n span van kundige ingenieurs en ontwikkelaars saam werk om die beste in plantvoeding en grond bevorderingstoedienings formuleer. TRIOMF se produksieverspreiding strek nasionaal sowel as wêreldwyd deur middel van ‘n netwerk van satellietaanlegte, pakhuise en kleinhandel afsetpunte regoor Afrika.

Fertilizer on conveyer belt packaged to be exported

Afrikaans
English Afrikaans