Die TRIOMF Span bestaan uit hoogs gespesialiseerde chemiese ingenieurs, plant- en grondwetenskaplikes en meestersgraadkundiges wat voortdurend werk aan die behoud van 'n fokus op produkontwikkeling wat aan die voorpunt van globale plant- en grondvoedinginnovasie is. TRIOMF spog met 'n wye reeks super-gespesialiseerde kunsmis en ander voedingsprodukte as deel van sy uitgebreide produkreeks.
Kunsmis is natuurlike of kunsmatige stowwe wat by die grond gevoeg word om gewasse beter te laat groei.
Sien ReeksVloeibare kunsmis bestaan uit enige materiaal, natuurlik of sinteties wat aan plantweefsel aangewend word om plantvoedingstowwe te lewer wat noodsaaklik is vir die groei van die plant.
Sien ReeksKunsmis is natuurlike of kunsmatige stowwe wat by die grond gevoeg word om gewasse beter te laat groei.
Sien ReeksWelcome to our new shareholders | 21 Des 2017 | Lees |