TRIOMF GLOBAL

TRIOMF ZIMBABWE

TRIOMF has been distributing to Zimbabwe since 2013, delivering the best of TRIOMF fertilizer products to agricultural producers in Zimbabwe. The full spectrum of TRIOMF products and services are available in Zimbabwe. As part of TRIOMF’s mission to assist the local farmers in Zimbabwe, the TRIOMF "Container Shops" was introduced. The first shipment of these container shops was shipped to Zimbabwe during March 2015, and have been placed in different parts of Zimbabwe next to main roads from where a local businessperson, after being approved by the community and local decisionmakers, will operate an agri-outlet. These containers are branded on the outside to inform the locals of the fertilizer and agri-chemical products that are available. This concept not only assists local businesses in avoiding the costs and logistics of constructing a building to trade from, or leasing a suitable premises, but also makes agri-products available in various local farming communities.

TRIOMF INTERNASIONAAL

TRIOMF ZIMBABWE

TRIOMF versprei sedert 2013 na Zimbabwe en lewer die beste TRIOMF kunsmisprodukte aan landbouprodusente in Zimbabwe. Die volledige spektrum van TRIOMF produkte en dienste is beskikbaar in Zimbabwe. As deel van TRIOMF se missie om die plaaslike boere in Zimbabwe by te staan, is die TRIOMF “Container Shops” bekendgestel. Die eerste verskeping van hierdie “winkels” is gedurende Maart 2015 na Zimbabwe verskeep, en is in verskillende dele van Zimbabwe langs die hoofpaaie geplaas. Plaaslike sakemanne sal, nadat hul deur die gemeenskap en plaaslike besluitnemers goedgekeur is, hierdie agri-winkels bedryf. Die TRIOMF handelsmerk is aan die buitekant van hierdie “Containers” aangebring om die inwoners van die kunsmis en landbouchemiese produkte wat beskikbaar is, in kennis te stel. Hierdie konsep help nie net die plaaslike besighede om koste en logistieke rondom die oprig en huur van ‘n geskikte perseel te vermy nie, maar ook om landbouprodukte in verskeie plaaslike boerderygemeenskappe beskikbaar te stel.